GEORGE LOCAL MUNICIPALITY DIRECTORATE: CIVIL ENGINEERING SERVICES WATER PURIFICATION ASSISTANTS X 2 REF: CIV T6 10/05/21 WC044CESWWS1279, WC044CESWWS1280 SALARY SCALE: R 143 856 – R 186 744 per annum T6
• Ensure that the dosages are prepared and administered in the correct prescribed manner
• Ensure that the water samples are correctly tested for possible corrective steps to be taken during the dosage process • Ensure that maintenance is carried out on the Water Purification Plant • Ensure that maintenance sequences are carried out on the plant • Ensure that chemicals are stacked and stored as prescribed and regulated by legislation • Ensure that information is communicated and received correctly and that good communication channels are maintained ENQUIRIES: MR M KOOPMAN (044 - 801 9264) The Council will consider all applications in terms of their Employment Equity Plan which acknowledges the imperative need to diversify the demographic composition of its workforce, in particular with the emphasis on appointing candidates from the designated/under –represented groups. Canvassing for appointment will lead to automatic disqualification. If you meet the requirements, forward detailed CV, covering letter with a completed application form obtainable from the HR Office, Civic Centre, York Street, George. Please address your application to: The Manager Human Resources, PO Box 19, George, 6530 or via e-mail: HRAdmin@george.gov.za Please note: Please attach certified copies of highest educational qualifications or relevant qualifications as per the job requirements. State clearly on your application the reference number and post for which you are applying. Your application will be subjected to verification of qualifications as well as credit and criminal record checks. Each post must be on a separate application form. Late applications or applications sent via fax will not be accepted. If you have not been contacted within 3 months of the closing date, please accept that your application was unsuccessful. COUNCIL RESERVES THE RIGHT NOT TO MAKE AN APPOINTMENT CLOSING DATE: 18 JUNE 2021 DIREKTORAAT: SIVIELE INGENIEURSDIENSTE WATER SUIWERINGS ASSISTENT X2 VERW: CIV T6 10/05/21 WC044CESWWS1279, WC044CESWWS1280 SALARIS SKAAL: R 143 856 – R 186 744 per annum T6 VEREISTES: • Graad 10 met Wiskunde en Wetemskap • Klas 1 Proses Kontroleur Sertifikaat • 1 Jaar ondervinding in ‘n soortgelyke omgewing • Moet fiks en gesond wees SPESIALE VOORWAARDES VERBONDE AAN DIE POS: • Vermoë om in minstens twee van die amptelike tale van die Wes-Kaap te kommunikeer • Moet oor goeie kommunikasie en interpretasie vaardighede beskik. • Moet onder druk kan werk. • Moet betroubaar en ‘n logiese denker wees. • Moet bereid wees om skofte te werk, sowel as op publieke vakansie dae en naweke. • Moet bereid wees om in ongunstige weersomstandighede te werk. PLIGTE: • Verseker dat 'n goeie begrip verkry word van die werking van meganiese pompe en toerusting in die aanleg. • Verseker dat die korrekte hoeveelhede chemikalieë gemeng word voordat dit in die suiweringsproses bekendgestel word. • Verseker dat die dosisse op die korrekte voorgeskrewe manier voorberei en toegedien word. • Verseker dat die watermonsters korrek getoets word vir moontlike regstellende stappe wat tydens die doseringsproses geneem moet word. • Verseker dat onderhoud aan die watersuiweringsaanleg uitgevoer word. • Verseker dat onderhoudsreekse op die aanleg uitgevoer word. • Verseker dat chemikalieë gestapel en gestoor word soos voorgeskryf en deur wetgewing gereguleer word. • Verseker dat inligting korrek gekommunikeer en ontvang word en dat goeie kommunikasiekanale onderhou word NAVRAE: MNR M KOOPMAN (044 – 801 9264) Die Raad oorweeg alle aansoeke in terme van sy diensbillikheidsplan, wat erkenning verleen aan die dringende behoefte om die demografiese samestelling van die personeelkorps te diversifiseer, veral met die oog op die aanstelling van geskikte kandidate uit die aangewese/onderverteenwoordigde groepe. Gunswerwing met die doel om aangestel te word, sal u outomaties vir die pos diskwalifiseer. Indien u aan die posvereistes voldoen, stuur ‘n volledige CV en dekbrief en aansoekvorm, verkrygbaar by die kantoor: Menslike Hulpbronne, Burger Sentrum, Yorkstraat, George of www.george.gov.za by Vakatures. Rig u aansoek aan: Die Senior Bestuurder, Menslike Hulpbronne, Posbus 19, George, 6530 of via e-pos: HRAdmin@george.gov.za Let wel: Heg asseblief gesertifiseerde afskrifte van hoogste opvoedkundige kwalifikasies aan u aansoek. Meld asseblief duidelik op u aansoek die verwysingsnommer en pos waarvoor u aansoek doen. Elke pos moet op ‘n afsonderlike aansoekvorm ingevul word. Laat aansoeke of aansoeke per faks sal nie aanvaar word nie. Indien u nie binne 3 maande na die sluitingsdatum gekontak is nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was. DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM NIE ‘N AANSTELLING TE MAAK SLUITINGSDATUM: 18 JUNIE 2021
Comments are closed.
|