GEORGE LOCAL MUNICIPALITY DIRECTORATE: CIVIL ENGINEERING SERVICES SMALL PLANT OPERATOR (SEWER) REF: CIV T4 01/05/21 WC0441438 SALARY SCALE: R 111 372 – R 140 520 per annum T4
ENQUIRIES: MR R VAN STADEN (044 - 801 9358) The Council will consider all applications in terms of their Employment Equity Plan which acknowledges the imperative need to diversify the demographic composition of its workforce, in particular with the emphasis on appointing candidates from the designated/under –represented groups. Canvassing for appointment will lead to automatic disqualification. If you meet the requirements, forward detailed CV, covering letter with a completed application form obtainable from the HR Office, Civic Centre, York Street, George. Please address your application to: The Manager Human Resources, PO Box 19, George, 6530 or via e-mail: HRAdmin@george.gov.za Please note: Please attach certified copies of highest educational qualifications or relevant qualifications as per the job requirements. State clearly on your application the reference number and post for which you are applying. Your application will be subjected to verification of qualifications as well as credit and criminal record checks. Each post must be on a separate application form. Late applications or applications sent via fax will not be accepted. If you have not been contacted within 3 months of the closing date, please accept that your application was unsuccessful. COUNCIL RESERVES THE RIGHT NOT TO MAKE AN APPOINTMENT CLOSING DATE: 18 JUNE 2021 DIREKTORAAT: SIVIELE INGENIEURSDIENSTE KLEIN MASJIEN OPERATEUR WC0441438 VERW: CIV T4 01/05/21 SALARIS SKAAL: R111 372 – R140 520 per jaar T - 4 VEREISTES: • 'n Aanvaarbare vlak van primêre onderwys NQF vlak 1 • Moet in staat wees om tekens te lees en instruksies te verstaan • 3 maande relevante ondervinding • Moet liggaamlik fiks wees • Vermoë om in ten minste twee van die amptelike tale van die Wes-Kaap te kommunikeer SPESIALE VOORWAARDES VERBONDE AAN DIE POS: • Goeie interpersoonlike en kommunikasie vaardighede • Vriendelike en uitgaande persoonlikheid • Projekteer 'n netjiese en professionele beeld • Moet bereid wees om oortyd te werk • Moet in ongunstige weerstoestande kan werk PLIGTE: • Verseker dat operasionele ondersteuning verleen word waar rioolverwante dienste gelewer word • Sorg dat die instruksies uitgevoer word en dat die riglyne nagekom word • Verseker dat instandhoudingswerk uitgevoer word op alle funksionele areas in die rioolafdelings • Verseker dat veiligheidsmaatreëls toegepas word tydens rioolverwante bedrywighede NAVRAE: MNR R VAN STADEN (044 – 801 9358) Die Raad oorweeg alle aansoeke in terme van sy diensbillikheidsplan, wat erkenning verleen aan die dringende behoefte om die demografiese samestelling van die personeelkorps te diversifiseer, veral met die oog op die aanstelling van geskikte kandidate uit die aangewese/onderverteenwoordigde groepe. Gunswerwing met die doel om aangestel te word, sal u outomaties vir die pos diskwalifiseer. Indien u aan die posvereistes voldoen, stuur ‘n volledige CV en dekbrief en aansoekvorm, verkrygbaar by die kantoor: Menslike Hulpbronne, Burger Sentrum, Yorkstraat, George of www.george.gov.za by Vakatures. Rig u aansoek aan: Die Senior Bestuurder, Menslike Hulpbronne, Posbus 19, George, 6530 of via e-pos: HRAdmin@george.gov.za Let wel: Heg asseblief gesertifiseerde afskrifte van hoogste opvoedkundige kwalifikasies aan u aansoek. Meld asseblief duidelik op u aansoek die verwysingsnommer en pos waarvoor u aansoek doen. Elke pos moet op ‘n afsonderlike aansoekvorm ingevul word. Laat aansoeke of aansoeke per faks sal nie aanvaar word nie. Indien u nie binne 3 maande na die sluitingsdatum gekontak is nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was. DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM NIE ‘N AANSTELLING TE MAAK SLUITINGSDATUM: 18 JUNIE 2021
Comments are closed.
|