GEORGE LOCAL MUNICIPALITY DIRECTORATE: FINANCIAL SERVICES PRINCIPAL CLERK: CREDITORS AND CHEQUE ADMINISTRATION WC0440551 REF: FINAN T8 01/05/2021 SALARY SCALE: R195 804 – R254 172 per annum T8
ENQUIRIES: MRS Y GELDERBLOEM (044 – 801 9144) If you meet the requirements, forward detailed CV, covering letter with a completed application form obtainable from the HR Office, Civic Centre, York Street, George. Please address your application to: The Manager Human Resources, PO Box 19, George, 6530 or via e-mail: HRAdmin@george.gov.za Please note: Please attach certified copies of highest educational qualifications or relevant qualifications as per the job requirements. State clearly on your application the reference number and post for which you are applying. Your application will be subjected to verification of qualifications as well as credit and criminal record checks. Each post must be on a separate application form. Late applications or applications sent via fax will not be accepted. If you are not invited for an interview within 3 months of the closing date, please accept that your application was unsuccessful. COUNCIL RESERVES THE RIGHT NOT TO MAKE AN APPOINTMENT CLOSING DATE: 18 JUNE 2021 DIREKTORAAT: FINANSIËLE DIENSTE HOOFKLERK: KREDITEURE EN TJEKADMINISTRASIE WC0440551 VERWYS: FINAN T8 /01/2021 Salarisskaal: R195 804 - R254 172 per jaar T8 VEREISTES: • Graad 12 met Rekeningkunde (NQF 4) • Rekenaargeletterdheid • 1 Jaar relevante Kredituere en algemene rekeningkundige ervaring SPESIALE VOORWAARDES AAN DIE POSISIE: • Moet liggaamlik in staat wees om pligte van die pos te verrig • Moet in twee van die amptelike tale van die Wes-Kaap kan kommunikeer • Moet oor goeie numeriese vaardighede beskik • Moet toegewyd en betroubaar wees • Moet oor goeie interpersoonlike kommunikasievaardighede beskik • Moet onafhanklik kan funksioneer • Moet onder druk kan werk • Moet aandag gee aan besonderhede (rekeninge) • Moet betroubaar wees PLIGTE: • Uitvoer van krediteure rekonsiliasies • Verseker dat alle betalings binne 30 dae vir betaling geprosseseer word • Kommunikeer met krediteure rakende rekeningverwante probleme • Rekonsiliasie van krediteure- en voorraad kontrole rekeninge • Verwerking van fakture op die stelsel • Help met die krediteure betalingslopies • Verifiëring van dokumente • Ontvang voorraad op die stelsel • Kommunikeer met verskillende departemente in die munisipaliteit • Administrasie pligte NAVRAE: MEV Y GELDERBLOEM (044 - 801 9144) Die Raad oorweeg alle aansoeke in terme van sy Diensbillikheidsplan, wat erkenning verleen aan die dringende behoefte om die demografiese samestelling van die personeelkorps te diversifiseer, veral met die oog op die aanstelling van geskikte kandidate uit die aangewese/onderverteenwoordigde groepe. Gunswerwing met die doel om aangestel te word, sal u outomaties vir die pos diskwalifiseer. Indien u aan die posvereistes voldoen, stuur ‘n volledige CV, dekbrief en aansoekvorm, verkrygbaar by die kantoor: Menslike Hulpbronne, Burgersentrum, Yorkstraat, George. Rig u aansoek aan: Die Bestuurder, Menslike Hulpbronne, Posbus 19, George, 6530 of per e-pos: HRAdmin@george.gov.za Let wel: Heg asseblief gesertifiseerde afskrifte van u hoogste opvoedkundige kwalifikasies of relevante kwalifikasies soos vereis van die pos aan u aansoek. Meld asseblief duidelik op u aansoek die verwysingsnommer en pos waarvoor u aansoek doen. Neem kennis dat u aansoek aan verifikasie van kwalifikasies, krediet en kriminele rekords, onderwerp sal word. Elke pos moet op ‘n afsonderlike aansoekvorm ingevul word. Laat aansoeke of aansoeke per faks sal nie aanvaar word nie. Indien u nie binne 3 maande na die sluitingsdatum vir ‘n onderhoud genooi word nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was. DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM NIE ‘N AANSTELLING TE MAAK SLUITINGSDATUM: 18 JUNIE 2021
Comments are closed.
|