GEORGE LOCAL MUNICIPALITY DIRECTORATE: PLANNING & DEVELOPMENT MANAGER BUILDING CONTROL WC0440866 REF: PLAN T15 01/06/21 SALARY SCALE: R505 596 – R656 340 per annum T15 Plus 15% scarce skills allowance (Non-pensionable)
ENQUIRIES: MS L WARING (044 – 801 9476) The Council will consider all applications in terms of their Employment Equity Plan which acknowledges the imperative need to diversify the demographic composition of its workforce, in particular with the emphasis on appointing candidates from the designated/under –represented groups. Canvassing for appointment will lead to automatic disqualification. If you meet the requirements, forward detailed CV, covering letter with a completed application form obtainable from the HR Office, Civic Centre, York Street, George. Please address your application to: The Deputy Director: Human Resources, PO Box 19, George, 6530 or via e-mail: HRAdmin@george.gov.za. Note: Please attach certified copies of highest educational qualifications or relevant qualifications as per the job requirements. State clearly on your application the reference number and post for which you are applying. Your application will be subjected to verification of qualifications as well as credit and criminal record checks. Each post must be on a separate application form. Late applications or applications sent via fax will not be accepted. If you are not invited for an interview within 3 months of the closing date, please accept that your application was unsuccessful. COUNCIL RESERVES THE RIGHT NOT TO MAKE AN APPOINTMENT CLOSING DATE: 18 JUNE 2021 DIREKTORAAT: BEPLANNING EN ONTWIKKELING BESTUURDER BOUBEHEER WC0440866 VERW: PLAN T15 01/06/21 SALARIS SKAAL: R505 596 – R656 340 per jaar T15 Plus 15% skaarsvaardigheids toelaag (Nie-pensioendraend) VEREISTES: • Tersiêre onderrig in een van die volgende bou-dissiplines: Siviele Inginieurswese, Strukturele Inginieurswese, Argitektuur, Boubeheer, Bouwetenskap en Bouopmeting of Bourekene NKR vlak 5 • 5 Jaar toepaslike ondervinding • Kode EB Bestuurslisensie • Rekenaar geletterdheid • Goeie kommunikasie vaardigheid in ten minste twee van die amptelike tale van die Wes – Kaap SPESIALE VOORWAARDES VIR DIE POSISIE • Goeie interpersoonlike en konflikhanteringsvaardighede • Sterk numeriese vaardighede en vermoë om onafhanklik en onder druk te kan werk • Moet beskik oor ’n hoë vlak van integriteit • Moet oor bestuurs en goeie publieke verhoudingsvaardighede beskik • Moet geen visuele of fisiese gestremdheid hê nie en die vermoë het om te loop op steil terreine • Moet bouplanne kan lees PLIGTE: • Verantwoordelik vir die finansiële bestuur stelsel in die Boubeheer Afdeling • Implimenteer en instandhouding van effektiewe boubeheer bestuur • Prestasie Bestuur om dienslewer van die munisipaliteit te bevorder. NAVRAE: ME L WARING (044 – 801 9476) Die Raad oorweeg alle aansoeke in terme van sy Diensbillikheidsplan, wat erkenning verleen aan die dringende behoefte om die demografiese samestelling van die personeelkorps te diversifiseer, veral met die oog op die aanstelling van geskikte kandidate uit die aangewese/onderverteenwoordigde groepe. Gunswerwing met die doel om aangestel te word, sal u outomaties vir die pos diskwalifiseer. Indien u aan die pos vereistes voldoen, stuur ‘n volledige CV en dekbrief en aansoekvorm, verkrygbaar by die kantoor: MenslikeHulpbronne, Burgersentrum, Yorkstraat, George of www.george.gov.za . Rig u aansoek aan: DieAdjunk-Direkteur: Menslike Hulpbronne, Posbus 19, George, 6530 of via e-pos: HRAdmin@george.gov.za Let wel: Heg asseblief gesertifiseerde afskrifte van hoogste opvoedkundige kwalifikasies aan u aansoek. Meld asseblief duidelik op u aansoek die verwysings nommer en pos waarvoor u aansoek doen. U aansoek sal onderwerp word aan verifikasie van kwalifikasies asook krediet en/of kriminelerekord ondersoeke. Elke pos moet op ‘n afsonderlike aansoekvorm ingevul word. Laat aansoeke of aansoeke per faks sal nie aanvaar word nie. Indien u nie binne 3 maande na die sluitings datumvir ‘n onderhoud genooi word nie, kan u aanvaardat u aansoek onsuksesvol was. DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM NIE ‘N AANSTELLING TE MAAK NIE SLUITINGSDATUM: 18 JUNIE 2021
Comments are closed.
|