GEORGE LOCAL MUNICIPALITY DIRECTORATE: PROTECTION SERVICES JUNIOR FIREMAN X1 (UNIONDALE) REF: PROT T7 01/05/21 WC0440807 SALARY SCALE: R173 928 – R225 756 per annum T 7
DUTIES: • Receive classroom and in-task training in firefighting, emergency medical services, rescuer, hazardous materials respond, and basic fire prevention, fire department rules, regulations and procedures, fire codes and related subjects • Participate in fire prevention inspections and programs • Performing operational functions under leadership of more senior ranks regarding the prevention of the outbreak or spreading of a fire, the fighting or extinguishing of a fire and the rescue of lives as a team or sector leader • Oversee and perform testing, maintenance and cleaning functions on all emergency vehicles, equipment and station facilities, as well as hydrants and hose reels including the marking of hydrants as instructed • Perform administrative duties related to the facility, vehicles and equipment testing and maintenance • Perform on a relief basis, communications center functions • Safely and effectively operate the full range of fire response apparatus ENQUIRIES: MR C J BARNARD 044 801 6300 The Council will consider all applications in terms of their Employment Equity Plan which acknowledges the imperative need to diversify the demographic composition of its workforce, in particular with the emphasis on appointing candidates from the designated/under –represented groups. Canvassing for appointment will lead to automatic disqualification. If you meet the requirements, forward detailed CV, covering letter with a completed application form obtainable from the HR Office, Civic Centre, York Street, George or www.george.gov.za . Please address your application to: The Manager Human Resources, PO Box 19, George, 6530 or via e-mail: HRAdmin@george.gov.za Please note: Please attach certified copies of highest educational qualifications or relevant qualifications as per the job requirements. State clearly on your application the reference number and post for which you are applying. Your application will be subjected to verification of qualifications as well as credit and criminal record checks. Each post must be on a separate application form. Late applications or applications sent via fax will not be accepted. If you have not been contacted within 3 months of the closing date, please accept that your application was unsuccessful. COUNCIL RESERVES THE RIGHT NOT TO MAKE AN APPOINTMENT CLOSING DATE: 18 JUNE 2021 DIREKTORAAT: BESKERMINGSDIENSTE JUNIOR BRANDWEERMAN X1 (UNIONDALE) VERW: PROT T7 01/05/21 WC0440807 SALARIS SKAAL: R173 928 – R225 756 per jaar T7 VEREISTES: • Graad 12 • Geldige C1 bestuurderslisensie • SAESI geakkrediteerde brandweerman 1 sertifikaat • SAESI Hazmat bewustheid • Vermoë om in ten minste twee van die amptelike tale van die Weskaap te kommunikeer FISIESE VEREISTES AAN DIE POS: • Redelike vlak van fiksheid sonder uiterste hart-of respiratoriese kondisies • Vermoë om werk wat inspanning verg in uiterste weerstoestande en brandbestrydingstoestande te doen • Fisiese krag, uithou vermoë en vermoë om brandbestrydings tegnieke voldoende aan rekruut brandweermanne in toerusting te demonstreer en aan te leer • Moet alle vereiste mediese toetse slaag voordat hulle in diens geneem word SPESIALE VOORWAARDES AAN DIE POS: • Bereid wees om onreëlmatige ure te werk met spesifieke verwysing na skofwerk, uitroepe en werksverwante beskikbaarheid in noodgevalle • Die posbekleër moet die sielkundige toets slaag indien nodig • Die posbekleër moet in staat wees om te voldoen aan alle vereistes met betrekking tot werksomgewings wat met die pos verband hou • Uitruilbaar met ander funksies, bv. Bedrywighede, brand- en lewensveiligheid en opleiding, soos en waar nodig deur die brandweerhoof • Posbekleër moet bereid wees om by enige Brandweer stasie binne die George Munisipale jurisdiksie te werk PLIGTE: • Ontvang klaskamer-en indiensopleiding in brandbestyding, nood mediese dienste, reddingswerker, gevaarlike materiaal, en basiese brandverkoming, brandweer reëls, regulasies en prosedures, brandkodes en verwante vakke • Neem deel aan brandvoorkomings inspeksies en programme • Die uitvoering van bedryfsfunksies onder leiding van meer senior amptenare ten opsigte van die voorkoming van die uitbreek of verspreiding van ‘n brand, dia aanval of blus van ‘n brand en die redding van lewens as span- of sektorele leier • Toesig en voer toets-, instandhoudings-en skoonmaak funksies op alle noodvoertuie, toerusting en stasie fasiliteite, sowel as brandkrane en brandtolle, insluitend die merk van brandkrane soos onderrig • Voer administratiewe pligte uit wat verband hou met fasiliteite, voertuie en toerusting toets en instandhouding • Werk op ‘n verligting basis, funksies van kommunikasie sentrum • Veilig en effektiewe gebruik van brandreaksie apparate NAVRAE: MNR C J BARNARD 044 801 6300 Die Raad oorweeg alle aansoeke in terme van sy diensbillikheidsplan, wat erkenning verleen aan die dringende behoefte om die demografiese samestelling van die personeelkorps te diversifiseer, veral met die oog op die aanstelling van geskikte kandidate uit die aangewese/onderverteenwoordigde groepe. Gunswerwing met die doel om aangestel te word, sal u outomaties vir die pos diskwalifiseer. Indien u aan die posvereistes voldoen, stuur ‘n volledige CV en dekbrief en aansoekvorm, verkrygbaar by die kantoor: Menslike Hulpbronne, Burger Sentrum, Yorkstraat, George of www.george.gov.za by Vakatures. Rig u aansoek aan: Die Senior Bestuurder, Menslike Hulpbronne, Posbus 19, George, 6530 of via e-pos: HRAdmin@george.gov.za Let wel: Heg asseblief gesertifiseerde afskrifte van hoogste opvoedkundige kwalifikasies aan u aansoek. Meld asseblief duidelik op u aansoek die verwysingsnommer en pos waarvoor u aansoek doen. Elke pos moet op ‘n afsonderlike aansoekvorm ingevul word. Laat aansoeke of aansoeke per faks sal nie aanvaar word nie. Indien u nie binne 3 maande na die sluitingsdatum gekontak is nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was. DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM NIE ‘N AANSTELLING TE MAAK SLUITINGSDATUM: 18 JUNIE 2021
Comments are closed.
|