GEORGE LOCAL MUNICIPALITY DIRECTORATE: CIVIL ENGINEERING SERVICES DRIVER OPERATOR: STREETS AND STORM WATER X 2 REF: CIV T6 06/05/21 WC0441539, WC0441478 SALARY SCALE: R143 856– R186 744 per annum T6
ENQUIRIES: MR L DANIELS (044 - 801 9354) The Council will consider all applications in terms of their Employment Equity Plan which acknowledges the imperative need to diversify the demographic composition of its workforce, in particular with the emphasis on appointing candidates from the designated/under –represented groups. Canvassing for appointment will lead to automatic disqualification. If you meet the requirements, forward detailed CV, covering letter with a completed application form obtainable from the HR Office, Civic Centre, York Street, George or www.george.gov.za. Please address your application to: The Manager Human Resources, PO Box 19, George, 6530 or via e-mail: HRAdmin@george.gov.za Please note: Please attach certified copies of highest educational qualifications or relevant qualifications as per the job requirements. State clearly on your application the reference number and post for which you are applying. Your application will be subjected to verification of qualifications as well as credit and criminal record checks. Each post must be on a separate application form. Late applications or applications sent via fax will not be accepted. If you have not been contacted within 3 months of the closing date, please accept that your application was unsuccessful. COUNCIL RESERVES THE RIGHT NOT TO MAKE AN APPOINTMENT CLOSING DATE: 18 JUNE 2021 DIREKTORAAT: SIVIELE INGENIEURSDIENSTE DRYWER OPERATEUR: STRATE & STORMWATER 2 VERW: CIV T6 06/05/21 WC0441539, WC0441478 SALARIS SKAAL: R143 856 – R186 744 per jaar T6 VEREISTES: • Graad 10 of NKR Vlak 3 • Kode EB of EC1 + PrDP bestuurders lisensie • 2 -3 Jaar relevante ondervinding • Vermoë om in ten minste twee van die amptelike tale van die Weskaap te kommunikeer SPESIALE VOORWAARDES VERWANT AAN DIE POS: • Goeie kommunikasie en interpersoonlike vaardighede • Goeie leierskap en mense bestuur • Vermoë om onder druk te kan werk • Bereidwilligheid om bystand pligte te doen • Bereidwilligheid om in ongunstige weerstoestande te werk PLIGTE: • Verseker dat alle bedryfsvereistes in die Pad- en Stormwaterafdeling uitgevoer word • Verseker dat aktiwiteite uitgevoer word volgens vasgestelde prosedures, instruksies en riglyne • Verseker dat instruksies uitgevoer word en dat departementele prosedures nagekom word • Verseker 'n veilige werksomgewing tydens pad- en stormwateraktiwiteite, en dat veiligheidsmaatreëls toegepas word tydens konstruksie / instandhoudingsprosesse • Verseker dat die besonderhede van aktiwiteite akkuraat aangeteken word om die verwerking van personeel, tyd en materiaal toewys moontlik te maak • Verseker dat behoorlike toesig oor ondergeskikte personeel uitgeoefen word en dat personeelverwante kwessies aangespreek word NAVRAE: MNR L DANIELS – 801 9354 Die Raad oorweeg alle aansoeke in terme van sy diensbillikheidsplan, wat erkenning verleen aan die dringende behoefte om die demografiese samestelling van die personeelkorps te diversifiseer, veral met die oog op die aanstelling van geskikte kandidate uit die aangewese/onderverteenwoordigde groepe. Gunswerwing met die doel om aangestel te word, sal u outomaties vir die pos diskwalifiseer. Indien u aan die posvereistes voldoen, stuur ‘n volledige CV en dekbrief en aansoekvorm, verkrygbaar by die kantoor: Menslike Hulpbronne, Burger Sentrum, Yorkstraat, George of www.george.gov.za by Vakatures. Rig u aansoek aan: Die Senior Bestuurder, Menslike Hulpbronne, Posbus 19, George, 6530 of via e-pos: HRAdmin@george.gov.za Let wel: Heg asseblief gesertifiseerde afskrifte van hoogste opvoedkundige kwalifikasies aan u aansoek. Meld asseblief duidelik op u aansoek die verwysingsnommer en pos waarvoor u aansoek doen. Elke pos moet op ‘n afsonderlike aansoekvorm ingevul word. Laat aansoeke of aansoeke per faks sal nie aanvaar word nie. Indien u nie binne 3 maande na die sluitingsdatum gekontak is nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was. DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM NIE ‘N AANSTELLING TE MAAK SLUITINGSDATUM: 18 JUNIE 2021
Comments are closed.
|