MOSSEL BAY LOCAL MUNICIPALITY Mossel Bay Municipality, an employer committed to equal employment, invites persons to apply for the undermentioned vacancy METER READER (FINANCIAL SERVICES: REVENUE SERVICES) (APPLICANTS RESIDING WITHIN THE BOUNDARIES OF MOSSEL BAY WILL RECEIVE PREFERENCE)
SALARY SCALE: R119 588.88 – R154 471.56 per annum (T5) CLOSING DATE: 29 JANUARY 2021 (No applications received after 13h00 will be accepted) GENERAL:
ADV. MG GILIOMEE MUNICIPAL MANAGER
MOSSELBAAI MUNISIPALITEIT Mosselbaai Munisipaliteit, ‘n werkgewer verbind tot gelykheidsindiensneming nooi persone om vir die ondergemelde vakature aansoek te doen METERLESER (FINANSIËLE DIENSTE: INKOMSTEDIENSTE) (AANSOEKERS WOONAGTIG BINNE DIE GRENSE VAN MOSSELBAAI SAL VOORKEUR GENIET) VEREISTES
SLEUTEL PRESTASIE AREAS
SALARISSKAAL: R119 588.88 – R154 471.56 per jaar (T5) SLUITINGSDATUM: 29 JANUARIE 2021 (Geen aansoeke sal na 13h00 aanvaar word nie) ALGEMEEN: - Kortlys kandidate mag onderwerp word en van vereis word om ‘n teoretiese en/of praktiese toets, insluitend ‘n bestuursvaardigheidstoets te ondergaan. - Nieteenstaande enige verteenwoordiging tot die teendeel, sal geen dienskontrak in werking tree totdat ‘n skriftelike aanbod deur die Munisipaliteit gemaak word aan, en deur die aansoeker aanvaar is nie. - Skriftelike aansoeke op die amptelike aansoekvorm tesame met ‘n omvattende CV wat as vertroulik beskou sal word, moet gerig word aan: Die Senior Bestuurder: Menslike Hulpbronne, Posbus 25, Mosselbaai, 6500. Hierdie voorwaardes is verpligtend en versuim om daaraan te voldoen sal outomaties tot diskwalifikasie van die aansoeker lei. - Aansoekvorms is beskikbaar op die Munisipale web-tuiste (www.mosselbay.gov.za) of elektronies van die kontakpersone hieronder genoem. Oorspronklike gesertifiseerde kopië van bewys van kwalifikasies moet die CV vergesel. - Elektroniese aansoekvorms kan gestuur word aan (admin@mosselbay.gov.za). - Vir gelykheidsdoeleindes, dui asseblief u ras, geslag en gestremdheidstatus aan. - Verdere besonderhede is verkrygbaar by Me N Bouwer of Me J Ruiters by telefoonnommer (044) - 6065000. - Indien aansoekers nie binne 40 dae na die sluitingsdatum gekontak word nie, kan aanvaar word dat die aansoek onsuksesvol was. - Die Mosselbaai Munisipaliteit is verbind tot die nakoming van die vereistes van die Wet op Diensbillikheid, Nr. 55 van 1998, vir die bevordering van voorheen benadeelde en gestremde persone. ADV. MG GILLIOMEE MUNISIPALE BESTUURDER UMASIPALA WASEMOSSEL BHAYI UMasipala waseMossel Bhayi,njengomqeshi ozibopheleleyo kwingqesho ngokulingana umema abantu ukuba benze izicelo zesi sithuba silandelayo UMFUNDI WEEMITHARA (IINKONZO ZEMALI: IINKONZO ZENGENISO) (ABENZI-ZICELO ABAHLALA PHAKATHI KWEMIDA YASE MOSSEL BHAYI BAYA KUQWALASELWA KUQALA) IIMFUNO / OKULINDELEKILEYO
IINDIMA EZIPHAMBILI ZOMSEBENZI
UMLINGANISELO WOMVUZO: R119 588.88 – R154 471.56 ngonyaka(T5) UMHLA WOKUVALA: 29 JANYUWARI 2021 (Izicelo ezifunyenwe emva kwentsimbi ye 13h00 aziyi kwamkelwa) GABALALA:
GQWETHA MG GILIOMEE UMPHATHI KAMASIPALA
Comments are closed.
|