GEORGE LOCAL MUNICIPALITY DIRECTORATE: ELECTROTECHNICAL SERVICES SPECIALISED ELECTRICIAN x 2 WC0442809, WC0442811 REF: ELEKT T11 02/11/20 SALARY SCALE: R293 028 – R380 388 per annum T11
DUTIES: • Follow safety procedures and guidelines with the installation and electrical task executed in accordance with standards associated with quality workmanship • Do scheduled planned and predictive maintenance work in accordance with cycles and work procedures. • Responsible for faults detection and associated repairs and to ensure that the functionality is restored with minimal disruption to services • Responsible for the safe keeping of equipment and that it is in a functional condition • Arrange for the removal of vegetation growth on HV sites • Connect and supply new consumers with electricity • Do repairs and maintenance to all the pump stations to ensure it function at a high level of functionality to prevent any sewerage spillage, freshwater wastage, damage to eco system, damage to expensive equipment and to ensure an uninterrupted supply of supply of fresh Water to the town • To conform pump stations to advance standards, demands and development specifications • Apply guidelines and procedures with the use of Municipal vehicles • Record all complaints completed ENQUIRIES: MR D ESTERHUYSEN (044 874 3917) The Council will consider all applications in terms of their Employment Equity Plan which acknowledges the imperative need to diversify the demographic composition of its workforce, in particular with the emphasis on appointing candidates from the designated/under –represented groups. Canvassing for appointment will lead to automatic disqualification. If you meet the requirements, forward detailed CV, covering letter with a completed application form obtainable from the HR Office, Civic Centre, York Street, George or www.george.gov.za . Please address your application to: The Manager Human Resources, PO Box 19, George, 6530 or via e-mail: HRAdmin@george.gov.za Please note: Please attach certified copies of highest educational qualifications or relevant qualifications as per the job requirements. State clearly on your application the reference number and post for which you are applying. Your application will be subjected to verification of qualifications as well as credit and criminal record checks. Each post must be on a separate application form. Late applications or applications sent via fax will not be accepted. If you are not invited for an interview within 3 months of the closing date, please accept that your application was unsuccessful. COUNCIL RESERVES THE RIGHT NOT TO MAKE AN APPOINTMENT CLOSING DATE: 12 MARCH 2021 ______________________ ______________________ WAARNEMENDE DIREKTEUR SAMWU ______________________ ______________________ MUNISIPALE BESTUURDER IMATU DATE: DIREKTORAAT: ELEKTROTEGNIESE DIENSTE GESPESIALISEERDE ELEKTRIESE x2 WC0442809, WC0442811 VERWYS: ELEKT T11 20/02/20 SALARISSKAAL: R293 028 - R380 388 per jaar T11 VEREISTES: • N2 Elektrotegniese of toepaslike NQF-kwalifikasie • Vaktoets sertifikaat as Elektrisiën • Kode C1-bestuurderslisensie • Rekenaar geletterdheid • Elektriese ervaring van 3 jaar in die installering en instandhouding van 132 000/66 000/11 000/400 V-skakelaars en verwante toerusting • Die vermoë om in ten minste twee van die amptelike tale van die Wes-Kaap te kommunikeer • 'n Sertifikaat van bekwaamheid in die gebruik van vragmotors en gemonteerde hyskrane is voordelig • Sertifisering in basiese noodhulp moet binne 'n spesifieke tydperk vanaf indiensneming voltooi word SPESIALE VOORWAARDES AAN DIE POSISIE: • Moet liggaamlik fiks wees • Moet in staat wees om op hoogtes te werk • Goeie sig en gehoor • Moet bereid wees om spesifieke opleiding / kursusse te ondergaan om in aanmerking om effektiefin die die verskillende onderafdelings te funksioneer • Verpligtend om in ongunstige weerstoestande en ongelyke terreine werk • Verpligtend om buite normale werksure te werk • Bereid wees om Bystand Pligte te doen • Mag nodig wees om skakelwerk op LV- en HV netwerke uit te voer • Die vermoë om tegniese tekeninge te lees • Die vermoë om onafhanklik te werk PLIGTE: • Volg veiligheids prosedures en riglyne met die uitvoering van elektriese installasies en take volgens voorgestelde standaarde wat verband hou met kwaliteir vakmanskap • Doen geskeduleerde, voorspellende onderhouds werk volgens siklusse en werks prosedures, wat die ononderbroke werking en die optimale funksionaliteit van die elektrisiteits toevoer voorsien • Verantwoordelik vir die opspooring van elektriese foute en die herstel daarvan om die funksionaliteit van onderbrekings tot minimal te beperk • Verantwoordelik om toe te sien dat toerusting versorg en in 'n funksionele toestand gehou word • Verwydering van plantegroei op HV Terreine • Beveilig en onderhou elektrisiteits toevoer • Doen Aansluitings en voorsien nuwe verbruikers van elektrisiteit • Verseker dat al die pompstasies op 'n hoë vlak van funksioneer om rioolstorting, vermorsing van varswater te voorkom, om skade aan die ekostelsel te voorkom, om skade aan duur toerusting te voorkom en om ononderbroke toevoer van vars water aan dorp te voorsien • Verseker dat die pompstasies voldoen aan die voorgeskrewe standaarde, eise en ontwikkeling spesifikasies • Volg riglyne en prosedure met die verbruik van Munisipale voertuie • Hou rekord van alle klagtes wat afgehandel is NAVRAE: MNR D ESTERHUYSEN (044 874 3917) Die Raad oorweeg alle aansoeke in terme van sy Diensbillikheidsplan, wat erkenning verleen aan die dringende behoefte om die demografiese samestelling van die personeelkorps te diversifiseer, veral met die oog op die aanstelling van geskikte kandidate uit die aangewese/onderverteenwoordigde groepe. Gunswerwing met die doelomaangestelte word, sal u outomatiesvir die posdiskwalifiseer. Indien u aan die posvereistesvoldoen, stuur ‘n volledige CV endekbriefenaansoekvorm, verkrygbaar by die kantoor: MenslikeHulpbronne, Burgersentrum, Yorkstraat, George of www.george.gov.za . Rig u aansoekaan: DieAdjunk-Direkteur: MenslikeHulpbronne, Posbus 19, George, 6530 of via e-pos: HRAdmin@george.gov.za Let wel: Hegassebliefgesertifiseerdeafskrifte van hoogsteopvoedkundigekwalifikasiesaan u aansoek. Meld assebliefduidelik op u aansoek die verwysingsnommerenposwaarvoor u aansoekdoen. U aansoek sal onderwerp word aan verifikasie van kwalifikasies asook krediet en/of kriminelerekord ondersoeke. Elke posmoet op ‘n afsonderlikeaansoekvormingevul word. Laataansoeke of aansoeke per fakssalnieaanvaar word nie. Indien u niebinne 3 maandena die sluitings datumvir ‘n onderhoudgenooi word nie, kan u aanvaardat u aansoekonsuksesvol was. DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM NIE ‘N AANSTELLING TE MAAK NIE SLUITINGS DATUM: 12 MAART 2021
Comments are closed.
|