GEORGE LOCAL MUNICIPALITY DIRECTORATE: ELECTRO-TECHNICAL SERVICES CHIEF CLERK WC0440498 REF: ELEC T8 02/11/20 SALARY SCALE: R195 804 – R254 172 per annum T8
DUTIES • To perform Administrative duties in a professional manner and to ensure that a hands-on approach is followed to assist the Directorate • To ensure that appointments are scheduled correctly and according to available timeframes and that all appointments are planned, prioritized and co-ordinated to uphold the professional and image of the Directorate • To ensure adequate support is available to reach specific administrative deadlines • To ensure that all the matters requiring the attention of Deputy Directors, Senior Managers and Staff are dealt with according to urgency and schedule • To ensure the smooth flow and functionality of responsibilities and commitments attached to their daily tasks • To ensure a fully functional information and operational system needed to keep up the professional standard of the Directorate • To emphasize the professional capabilities the incumbent must possess in order to function efficiently in the post • To ensure that our department comply with Health and Safety legislation and requirements • In order to build professional relationships over a wide spectrum to enhance the image of Council / Directorate in a professional manner continuous ENQUIRIES: MS M MATTHEWS (044) 874 3917 The Council will consider all applications in terms of their Employment Equity Plan which acknowledges the imperative need to diversify the demographic composition of its workforce, in particular with the emphasis on appointing candidates from the designated/under –represented groups. Canvassing for appointment will lead to automatic disqualification. If you meet the requirements, forward detailed CV and covering letter with an application form obtainable from the HR Office, Civic Centre, York street, George or www.george.gov.za at Vacancies. Please address your application to: The Senior Manager Human Resources, PO Box 19, George 6530 via e-mail: HRAdmin@george.gov.za. Please note: Please attach certified copies of highest educational qualifications. State clearly on your application the reference number and post for which you are applying. Each post must be on a separate application form. Late applications or applications sent via fax will not be accepted. If you have not heard from us within 3 months of the closing date, please accept that your application was unsuccessful. COUNCIL RESERVES THE RIGHT NOT TO MAKE AN APPOINTMENT CLOSING DATE: 12 March 2021 DIREKTORAAT: ELEKTROTEGNIESE DIENSTE HOOFKLERK WC0440498 VERW: ELEC T8 02/11/20 SALARIS SKAAL: R195 804 – R254 172 per jaar T8 VEREISTES • NQF VLAK 5 met toepaslike sekretariële kwalifikasies of 'n gelykwaardige MH-verwante sertifikaat • Rekenaargeletterdheid in MS Word, Excel en Power Point • Kode B bestuurderslisensie • 2 jaar toepaslike ervaring in ‘n soortgelyke omgewing • Vermoë om te kommunikeer in ten minste twee van die amptelike tale van die Wes-Kaap SPESIALE VOORWAARDES VAN POS: • Moet fisies fiks wees om die pligte van die pos te kan uitvoer • Moet toegewyd, betroubaar en lojaal wees • Moet rekening hou met die behoeftes van die klient en voldoen aan die gehalte standaarde vir dienste • Moet ‘n hoë vlak van integriteit hê en vertoulike inligting kan hanteer • Moet oor goeie luister – en interpersoonlike vaardighede beskik • Moet oor goeie tikvermoë en numeriese vaardighede beskik • Moet goeie oordeel hê en bereid wees om onder druk te werk en sperdatums te behaal • Moet kliënt vriendelik wees, mense georiënteerd en in staat wees om onafhanklik te werk met minimale toesig. PLIGTE • Om administratiewe pligte op ‘n professionele manier uit te voer en te verseker dat ‘n praktiese benadering gevolg word om die Direktoraat te help • Om te verseker dat afsprake korrek en volgens beskikbare tydsraamwerke geskeduleer word en dat alle afsprake beplan, geprioritiseer en gekoördineer word om die beroep en beeld van die Direktoraat te handhaaf • Om te verseker dat vodoende ondersteuning bekikbaar is om spesifieke administratiewe pertye te bereik • Om te verseker dat alle sake wat die aandag van die Adjunk – direkteur, senior bestuurders en personeel benodig, volgens dringenheid en skedule hanteer word • Om die gladde vloei en funksionaliteit van verantwoordelikhede en verpligtinge wat by hul daaglikse take verbonde is, te verseker • Om ‘n volledige funkisonele inligting- en bedryfstelsel te verseker wat nodig is om die professionlele standaard van die direktoraat te handhaaf • Om die profesiionele vermoëns wat die posbekleër moet he, te beklemtoon om doeltreffend in die pos te kan funksioneer • Om te verseker dat die direktoraat wetgewings en vereistes vir gesondheid en veiligheid nakom • Om professionele verhoudings oor ‘n wye spektrum op te bou om die beeld van die Raad / Direktoraat op ‘n professionele manier deurlopend te verbeter. NAVRAE: MS M MATTHEWS (044) 874 3917 Die Raad oorweeg alle aansoeke in terme van sy Diensbillikheidsplan, wat erkenning verleen aan die dringende behoefte om die demografiese samestelling van die personeelkorps te diversifiseer, veral met die oog op die aanstelling van geskikte kandidate uit die aangewese/onderverteenwoordigde groepe. Gunswerwing met die doelomaangestelte word, sal u outomatiesvir die posdiskwalifiseer. Indien u aan die posvereistesvoldoen, stuur ‘n volledige CV endekbriefenaansoekvorm, verkrygbaar by die kantoor: MenslikeHulpbronne, Burgersentrum, Yorkstraat, George of www.george.gov.za . Rig u aansoekaan: DieAdjunk-Direkteur: MenslikeHulpbronne, Posbus 19, George, 6530 of via e-pos: HRAdmin@george.gov.za Let wel: Hegassebliefgesertifiseerdeafskrifte van hoogsteopvoedkundigekwalifikasiesaan u aansoek. Meld assebliefduidelik op u aansoek die verwysingsnommerenposwaarvoor u aansoekdoen. U aansoek sal onderwerp word aan verifikasie van kwalifikasies asook krediet en/of kriminelerekord ondersoeke. Elke posmoet op ‘n afsonderlikeaansoekvormingevul word. Laataansoeke of aansoeke per fakssalnieaanvaar word nie. Indien u niebinne 3 maandena die sluitings datumvir ‘n onderhoudgenooi word nie, kan u aanvaardat u aansoekonsuksesvol was. DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM NIE ‘N AANSTELLING TE MAAK NIE SLUITINGS DATUM: 12 Maart 2021
Comments are closed.
|