BERGRIVIER LOCAL MUNICIPALITY Bergrivier Municipality ensures the wellbeing of all communities within the Bergrivier region through economic growth, social wellbeing, community involvement and effective management within a safe and healthy environment. Women and persons with disabilities are encouraged to apply. Bergrivier Municipality with its head office in Piketberg and approximately an hour’s drive from Cape Town currently has the following vacancy and awaits applications from competent persons who comply with the minimum job requirements. DIRECTORATE: TECHNICAL SERVICES (Piketberg, unless stated otherwise) TRACTOR DRIVER: ROADS AND STORMWATER (VELDDRIF)
Salary: R 133 968.00 per annum (T06 of a Category 3 Local Authority) Date of acceptance: 01 March 2021 or as soon as possible Enquiries: Mr A Petersen at 022 913 6000 GENERAL: 1. A service bonus equivalent to one month’s salary, where applicable, will be payable and be supplemented by the normal benefits applicable to the Municipality including a housing allowance for home owners subject to certain conditions. 2. The Municipality is an equal opportunity employer and respects the conditions of the Employment Equity Act, preference will be given to candidates who comply with the Employment Equity Targets. 3. The Municipality is not bound to make any appointment. 4. All appointments are subjected to Police clearings; which means that you give us permission to obtain Police clearance, by applying for a position at the Municipality. 5. Applications received after the closing date or which have been received without the documentation mentioned below, will not be considered. 6. Only short-listed applicants will be contacted for interviews. Applicants can regard their applications as being unsuccessful if no feedback has been received within six weeks from the closing date. 7. Canvassing of any councillor and/or member of the Appointment Committee and/or any personnel member of the Municipality will not be allowed and will immediately disqualify applicants. 8. In addition to the minimum job requirements and station mentioned herein, applicants may be expected to work overtime or be on standby, as well as render services in other parts within the municipal area, as required. 9. Appointment in certain posts is subject to a security clearance and applicants will also undergo an interview and evaluation process and where necessary, write a trade test. A covering letter with three contactable references, must accompany the completed prescribed application form (available on request at Tel. 022 9136000 or on the municipality’s website www.bergmun.org.za) with certified copies of the necessary qualification certificates, ID document, Drivers Licence and a Curriculum Vitae (Maximum of 3 pages), (only one post per application form) to reach the Municipal Offices, Piketberg or mailed to P O Box 60, Piketberg 7320 for the attention of Ms W Terry Thomas (Human Resources Officer: Provisioning and Administration) by no later than the closing date. NO FAXES OR ELECTRONIC APPLICATIONS WILL BE ACCEPTED. CLOSING DATE: FRIDAY, 27 NOVEMBER 2020 AT 15:00 ADV H LINDE 13 CHURCH STREET MUNICIPAL MANAGER P O BOX 60 PIKETBERG MN226/2020 7320 BERGRIVIER MUNISIPALITEIT Bergrivier Munisipaliteit verseker die welstand van alle gemeenskappe in sy gebied deur ekonomiese groei, sosiale welstand, gemeenskapsbetrokkenheid en effektiewe bestuur binne ‘n veilige en gesonde omgewing. Vroue en persone met gestremdhede word aangemoedig om aansoek te doen. Bergrivier Munisipaliteit, met sy hoofkantoor te Piketberg en ongeveer 1 uur vanaf Kaapstad, beskik tans oor dievolgende vakatuur en aansoeke word ingewag van bevoegde persone wat aan die gestelde minimum posvereistes voldoen. DIREKTORAAT: TEGNIESE DIENSTE (Piketberg, unless stated otherwise) TREKKER DRYWER: PAAIE EN STORMWATER (VELDDRIF) Posvereistes: Kode EB bestuurderslisensie met PrDP · Bevoegdheid in ten minste twee van die amptelike tale van die Wes-Kaap (Afrikaans/Engels/Xhosa- Lees, Skryf en Praat) · Hoë vlak van verantwoordelikheid · Vermoë om aandag te gee aan fynere besonderhede ꞏ Moet fisies fiks en bekwaam wees ꞏ Bereid wees om in enige werksomstandighede te werk · Moet bereid wees om areas te betree soos mangate ꞏ Word verlang om buite normale werksure te werk tydens noodgevalle en beplande oortyd ꞏ Moet take verrig in enige area van die munisipaliteit · Ses (6) maande toepaslike ervaring. Sleutelprestasieareas: Voer spesifieke take/aktiwiteite uit by die depot voor en op voltooiing van die toegewysde instandhoudingsopdragte · Bestuur van ‘n trekker en onderneem/ direkte arbeidstake en bedryf klein aanlegte en toerusting tydens padwerke, dreinering van stormwater, instandhouding van die pad en padmerke en aanwysings · Spesifieke aktiwiteite uit te voer wat verband hou met ondersteuning op werkplekke · Voltooi interne transaksiedokumente (logstate, ens.) en verwante vorms (voertuigkontrolelys) · Voer enige ander verwante pligte uit soos versoek deur die toesighouer Salaris: R 133 968.00 per jaar (T06 van 'n Kategorie 3 Plaaslike Owerheid) Datum van aanvaarding: 01 Maart 2021 of so gou as moontlik Navrae: Mnr A Petersen by 022 913 6000 ALGEMEEN: 1. ’n Diensbonus gelykstaande aan een maand se salaris is, waar van toepassing, betaalbaar en word aangevul deur die normale voordele van toepassing op die Munisipaliteit, met begrip van ’n behuisingstoelae vir huiseienaars, onderhewig aan sekere voorwaardes. 2. Die Munisipaliteit is ’n gelyke geleentheid werkgewer en eerbiedig die bepalings van die Wet op Gelyke Indiensneming. 3. Die Munisipaliteit behou die reg voor om nie ’n aanstelling te maak nie. 4. Alle aanstellings is onderworpe aan ʼn polisieverklaring wat noodwendig beteken dat applikante toestemming verleen dat dit verkry mag word. 5. Aansoeke wat na die sluitingsdatum ontvang word of nie vergesel van die dokumentasie hieronder genoem nie, sal nie oorweeg word nie. 6. Slegs aansoekers op die kortlys vir onderhoude sal gekontak word. Indien ‘n aansoeker binne 6 weke na die sluitingsdatum nog geen terugvoering ontvang het nie, moet aanvaar word dat hul aansoek onsuksesvol was. 7. Gunswerwing by enige raadslid en/of enige lid van die aanstellingskomitee en/of enige personeellid van die Munisipaliteit, is ontoelaatbaar en sal aansoekers onmiddellik diskwalifiseer. 8. Benewens die minimum posvereistes en standplaas hierin gestel, mag daar van posbekleërs verwag word om oortyd- en bystanddiens te verrig, asook om van tyd tot tyd in ander dele van die munisipale gebied diens te lewer, soos vereis. 9. Aanstelling in sekere poste is onderhewig aan ’n sekerheidsverklaring en daar sal ook van aansoekers verwag word om ’n onderhoud- en evalueringsproses te deurloop en waar van toepassing, ’n vaktoets af te lê. ’n Dekbrief met vermelding van ten minste drie kontakbare verwysings, vergesel van die voltooide voorgeskrewe aansoekvorm (op aanvraag verkrygbaar by Tel: 022 913 6000 of op die munisipaliteit se webwerf by www.bergmun.org.za), ‘n Curriculum Vitae (maksimum 3 bladsye) en gesertifiseerde afskrifte van die nodige kwalifikasie sertifikate, identiteitsdokument en bestuurderslisensie (slegs een pos per aansoekvorm) moet by die Munisipale Kantore, Piketberg ingedien word of kan gepos word na Posbus 60, Piketberg, 7320 vir die aandag van Me W Terry Thomas, om haar te bereik teen nie later nie as die sluitingsdatum. GEEN FAKSE OF ELEKTRONIESE POS SAL AANVAAR WORD NIE. SLUITINGSDATUM : VRYDAG, 27 NOVEMBER 2020 OM 15:00 ADV. H LINDE KERKSTRAAT 13 MUNISIPALE BESTUURDER POSBUS 60 PIKETBERG MK226/2020 7320
Comments are closed.
|