BERGRIVIER LOCAL MUNICIPALITY STUDENT BURSARY OPPORTUNITIES 2021 Bergrivier Municipality is committed to skills development opportunities for the broader community of the Bergrivier municipal area. The municipality offers South African citizens, who permanently resides in the Bergrivier municipal area, the opportunity to obtain qualifications at tertiary institutions and the Council provided for funds in the 2020/21 Budget for making bursaries available. Residents from Bergrivier Municipality who comply with the requirements are hereby invited to apply for a study bursary.
THE FOLLOWING DOCUMENTATION MUST ACCOMPANY YOUR APPLICATION: • Prescribed bursary application form available on the municipal website (www.bergmun.org.za) or at the Human Resource Services Department Piketberg or Student’s academic record, Grade 12 or latest tertiary results; Certified copy of South African identity document; Proof of permanent residential address (copy of municipal account); Parent or Guardian’s Identity documents; Proof of monthly household income (salary or pension slips if applicable, affidavit if unemployed); Proof of university acceptance/registration; Proof of study fees payable and all fees must be fully specified and defined (statements, accounts or invoice); and Declaration that an applicant is not receiving a full bursary and declaring all other assistance from another institution; Full applications should be submitted by hand at the various municipal offices (Piketberg, Porterville, Velddrif, Eendekuil, Aurora, Redelinghuys) for attention Mr. JWA Kotzee (Director: Corporate Services), to reach him not later than the closing date. Enquiries can be directed to Mr D Baumeester at tel. no. 022 913 6055 or baumeesterd@bergmun.org.za NO FAX OR ELECTRONIC APPLICATIONS WILL BE ACCEPTED. CLOSING DATE FOR ALL APPLICATIONS: Friday 13 November 2020 AT 15:30 BERGRIVIER MUNISIPALITEIT STUDIEBEURS‐GELEENTHEDE 2021 Bergrivier Munisipaliteit is verbind tot vaardigheidsontwikkelingsgeleenthede vir diebreër gemeenskap van die Bergrivier munisipale gebied. Die munisipaliteit bied die geleentheid aan Suid‐Afrikaanse burgers, wat permanent woonagtig is in die Bergrivier munisipale gebied, tot tersiêre opleiding en het die Raad fondse in sy 2020/2021 begroting bewillig vir die beskikbaarstelling van studiebeurse. Inwoners van Bergrivier Munisipaliteit wat aan die vereistes voldoen word hiermee uitgenooi om aansoek toe doen vir ‘n studiebeurs KRITERIA VIR KEURING IS SOOS VOLG: Woonagtig binne die Bergrivier Munisipale gebied; • Is tussen die ouderdom van 18 en 35 (voorkeur maar ander ouderdomme nie uitgesluit nie) • Is Suid‐Afrikaanse burgers met 'n geldige Suid‐Afrikaanse ID‐nommer; en • Voldoen aan die toelatingsvereistes wat deur die instansie van hul keuse gestel word, en beskik oor ‘n bewys van registrasie of aanvaarding by die betrokke instansie. • Studente met ouers of wettige voogde wat 'n gesamentlike maandelikse inkomste van minder as die GAP‐behuisingsdrempel verdien, sal voorkeur kry. Beurse word slegs toegeken aan studente wat aan geakkrediteerde akademiese instellings in Suid‐Afrika studeer • Beurse word slegs toegeken vir aansoekers wat studeer om hul eerste graad of nasionale diploma te behaal. • Beurse word direk aan die betrokke akademiese instelling betaal. • Beurse mag slegs gebruik word vir die studiegeld betaling. • Studiegelde kan die volgende insluit: • Registrasiefooie • Klasgelde • Eksamengelde • Boeke en studiemateriaal • Akkomodasie DIE VOLGENDE DOKUMENTASIE MOET U AANSOEK VERGESEL: Voorgeskrewe beursaansoekvorm, beskikbaar op die munisipale webtuiste (www.bergmun.org.za) of by die Menslike Hulpbrondienste Departement te Piketberg of by die munisipale ontvangskantoor van elke dorp; • Student se akademiese rekord, Graad 12 of jongste tersiêre uitslae; • Gewaarmerkte afskrif van die Suid‐Afrikaanse identiteitsdokument; • Bewys van permanente woonadres (afskrif van munisipale rekening); • Identiteitsdokumente van ouer of voog; • Bewys van maandelikse huishoudelike inkomste (salaris‐ of pensioenstrokies indien van toepassing, beëdigde verklaring indien werkloos); • Bewys van aanvaarding / registrasie deur universiteit; • Bewys van studiegeld betaalbaar en alle gelde moet volledig gespesifiseer en gedefinieer word (state, rekeninge of fakture) • Verklaring dat 'n aansoeker nie 'n volledige beurs ontvang nie en alle ander hulp van 'n ander instansie. Volledige aansoeke moet per hand ingehandig word by die munisipale kantore (Piketberg, Porterville, Velddrif, Eendekuil, Aurora, Redelinghuys), vir aandag Mnr. JWA Kotzee (Direkteur: Korporatiewe Dienste), om hom te bereik nie later nie as die sluitingsdatum. Navrae kan gerig word aan Mnr. D Baumeester by tel. nr. 022 913 6055 of baumeesterd@bergmun.org.za GEEN FAKSE OF ELEKTRONIESE AANSOEKE SAL AANVAAR WORD NIE SLUITINGSDATUM VIR ALLE AANSOEKE: VRYDAG 13 NOVEMBER 2020 OM 15:30
Comments are closed.
|